Die Bekeerling se Verklaring
Shemayah
Die Bekeerling se Verklaring
langs vertaald Dewald Kloppers
Bronne Die God van Israel is my redder,
Jes. 43:3; 45:21 Die Enige God, JHWH, alleen.
Deut. 6:4; Is 44:6 Van my begin tot my einde;
Jes. 41:4; 44:6 Van ek opstaan,
Deut. 6:7 tot ek gaan lê
wys Sy Tora my die lewensweg.
Ek was gedurende my lewensreis verlore op valse paaie;
di Christendom en ander heidense gelowe verdwaal in die wildernis van die mens;
inderdaad, ‘n seun van die mens.
Ek het my hart, my verstand en my lewensasem tot God gekeer
Deut. 30:6-Neh. 1:9-17 Weg van wesens bo en onder die aarde,
Eks. 20:4; Deut. 3:39 weg van hout, klip en bewerkte goed,
Deut. 4:28 Weg van die gode van gevangenskap onder die nasies Weg van gode wat gebaar word, sterf en weer verrys
Ps. 96:5; Deut. 12:29-32; Jer. 10:2
Soos Tammuz, Osiris, Adonis, Jesus, of vergoding van konings en leiers Al hierdie gode het ek weg gegooi
en onderwerp myself aan die enige God.
Sag. 14:9
Sy volk is my volk, Israel se God is my God,
Rut. 1:16-17; Eks. 19:5-6; Sag. ek het gewag vir sy Tora by die kus,
14:9. Ps. 97; Jes. 42:1-4 Ek het vêr weg gestaan maar het naby gekom,
ek was in duisternis maar het Sy ewige lig gesien.
Jes. 42:5-7 Ek het gelewe vir brood,
maar nou vir alles wat JHWH se mond uitgaan.
Deut. 8:3 Elke berg en heuwel is vir my laag
met ‘n reguit pad voor my uit.
Jes. 40:4 Ek klou aan die fraiing van ‘n Jood,
hou vas aan die draad van blou en onthou.
Num. 15:38-9; Sag. 8:23 Soos ‘n hond terugkeer na sy braaksel, so sal ek nie terugkeer nie,
Spr. 26:11 maar verkies om in die gemeente van JHWH te staan.
Ps. 1:5
Wie sal teen JHWH kan staan?
Deut. 32:43; Wie sal sy volk seën en geseënd wees,
of wie sal sy volk vloek en vervloek wees?
Gen. 12:3 Elke knie sal buig voor ons God,
JHWH, die God van Israel.
Jes. 45:23 Maghebbers bring Hy tot niks
en heersers van die aarde bring Hy tot niks.
Jes. 40:23 Hy reken al die nasies as minder dan niks
Jes.40:17 Maar ek is ‘n kind van die Allerhoogste: Sy seun Efraim
Eks. 4:22; Hos. 11:1ff. Hy sê, “Ek sal jou nooit vergeet nie.
Jes. 49:15 Aanskou! Ek het jou op My Hande gegraveer;
jou mure is altyddeur voor My.
Jes. 49:16 Ek sal jou seën en jou bewaar en My Aangesig op jou laat skyn.”
Num. 6:24
“Geen wapen gevorm teen jou sal slaag nie;
en elke tong wat jou beskuldig sal jy weerlê;
dit is die erfenis van JHWH se diensknegte;
hulle regverdiging en verdediging kom van My!”
Jes. 54:17
Besnydenis, die teken van God se verbond met my,
(vroue laat “met my” uit) is ‘n nimmer eindigende verbond.
Gen. 17:10-14; Lev. 12:3 Wie is soos JHWH? God is nie ‘n mens nie!
Eks. 15:11; Num. 23:19 By Hom alleen is daar verlossing
Ps. 146:3; Pr. 7:20; Eks. 15:2; Ps. 62 en in Sy hand alleen plaas ek my lewe.
Ps. 27